Jaarboeke

Leerteorieë 400


 
Modulekode LNT 400
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Leerstudies fokus op verskeie teorieë oor leer. Die uitdaging aan studente sal wees om die mees onlangse navorsing oor leerstylvoorkeure en -motivering te bestudeer, sowel as heelbreinleer en menigvuldige intelligensie. Moontlike oorsake van swak en onderprestasie sal ondersoek word sodat die diversiteit van leerders geakkommodeer kan word. Konsepte, elemente en kreatiewe denke sal bestudeer word om sodoende uitdagende leeromgewings te skep. (Web-gebaseerd.)
Modulekrediete 12.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences